Shop
Filter
Showing 1–12 of 13 results
Tickled Pink Grape
Hierdie heerlike sap is deur wingerdstokwortels diep uit klam, koel brokkelwortels en grond getap, maandelank geduldig in trosse aan lowergroen Muskadel wingerde ryp vertroetel om nou lieflik in jou glas en op jou tong te vonkel. These precious drops of pure, unsweetend grape juice were patiently coaxed from the cool and gentle earth to sparkle in your glass. Made with juice of Muscat grapes. 750ml
Tickled Pink Champagne
Geskenkverpakking/Gift presentation with a pink ostrich feather. Pienk vonkelwyn vir die vier van goeie dinge, om wange rooi van plesier te maak en saam met kerriekos te geniet. This wine is great with spicy dishes, good company and bad girls. Semi sweet, made from Muskadel grapes. 750ml
Tickled Pink
Pienk vonkelwyn vir die vier van goeie dinge, om wange rooi van plesier te maak en saam met kerriekos te geniet. This wine is great with spicy dishes, good company and bad girls. Sparkling wine made with Muscat grapes. Off Dry to Semi Sweet. 750ml
Tawny Port |
In die somer soek tarentale bedags skuiling onder die stokke, maar in die winter laaf kapok en reën die heuwellandskap - en so laaf hierdie port ook die mond na 'n lekker ete. 'n Versnit van drie-en vyfjaar oue brandewynspiritus is gebruik vir fortifisering - en so maak hy 'n lyf warm teen die koue. The wine was fortified with a blend of three and five year old brandy spirits in 1992 and matured in 500 liter French oak casks that have been in use for over 50 years. Won a double gold Veritas award in 2000. Due to light filtering, it has a slight sediment in the bottle. 750 ml
Doornkraal Pinta
Donkersoet persrooi bessiesoene uit ou ou wingerde. 'n Verruklike portstylwyn, om te troos en te geniet. Only hand picked, sun ripened grapes from very old vines were used to make this dessert wine. Gladdens the heart and keeps out the cold. Port style dessert wine. 750 ml
Doornkraal Majoor
'n Goue Jerepiko van die mooiste, soetste en gesondste wit Muskadeldruiwe. As die son sak in die weste, smaak Majoor op sy beste, veral geskink op gebreekte ys met 'n stukkie suurlemoenskil. Slowly sip this delightful wine White Muskadel dessert wine on crushed ice with a squeeze of lemon zest. 750ml
Doornkraal Luitenant
Dessertwyn gemaak van rosyntjieryp druiwe, verouder in vate. Herinner aan die koel, donker kelder op Doornkraal waar mens beskut teen die fel somerson kan besin oor "belangriker dinge". This less sweet dessert wine was named for the brave young soldiers who trained as officers at the Infantery School, Oudtshoorn for many many years. This astute wine serves to fortify and improve the mood. 750ml
Doornkraal Kuierwyn
Semi-soet witwyn met uitstekende balans. Aangename wyn gemaak vir aangename mense. Veral lekker by sterk kosse, soos bobotie en kerrie. Lekker op ys. Semi-sweet white wine, well balanced and versatile – to simply sip or enjoy with spicy dishes. 750 ml
Doornkraal Kaptein
Herinner aan soetamandels voor die kaggel. Jare gelede reeds gemaak deur Swepie om as dessertwyn te geniet. Vernoem na 'n hingsie wat opgesaal dooigat, maar ene vuur en vlam tussen die merries was. Made from deliciously sun ripened grapes grown on old old vines. This aged Muscat dessert wine reminds us of how sweet life can be and how truly blessed we are. 750ml
Doornkraal Kannaland Merlot
Sag en elegant, 100% Merlot, ongehout. Sauve and smooth 100% Merlot, unwooded. 750ml
Doornkraal Kannaland Chenin
Heerlike droë witwyntjie met koejawel- en ander Klein Karoo vrugte- en blomgeure. Highly enjoyable dry white wine with hints of guava and other Klein Karoo fruit and flowers. Uncertified. 750ml
Doornkraal Jerepigo
Rooi Muskadel maak koue lywe warm, suur mense soet - en soet mense plesierig. Lekker op gebreekte ys met 'n stukkie suurlemoenskil, by kerriegeregte en na, saam met, of in plek van poeding. Red Muscadel, intense and full of flavour fortified dessert wine, typical of the Klein Karoo. Great on its own or in cocktails. 750ml