Die Padstal kom tot binne in jou huis

Domein

Doornkraal

At Doornkraal, nestled at the base of the majestic Swartberg Mountains, we’ve been crafting wine since the late 1800s. Discover our renowned farm, celebrated for its long-standing tradition of producing exceptional fortified wines. During your visit, indulge in some of the finest cuisine, inspired by the rich country heritage and flavors of the region. Experience the perfect blend of history, taste, and tradition at Doornkraal.

a historic farm

Tucked between the majestic Swartberg and Kammanasie mountain ranges lies the charming village of De Rust, the gateway to the Klein Karoo’s hidden gems. With its spectacular landscapes, it’s the perfect starting point for your journey into the heart of the region. At the core of this enchanting region is Doornkraal, a historic farm nestled at the foothills of the Swartberge. For generations, the Le Roux family has been crafting wines here since the late 1800s, alongside cultivating lucerne, vegetable seeds, and pastures for sheep, cattle, and horses. Today, Doornkraal continues to thrive as a working farm, but also offers visitors a unique taste of Klein Karoo hospitality. Known for its legendary gatherings, guests are drawn to Doornkraal not only for its delightful meals and fine wines but also for the lively stories shared around the family’s beloved yellowwood dining table.

'n historiese plaas

Weggesteek tussen die majestueuse Swartberg en Kammanasie bergreekse lê die lieflike dorpie De Rust, die poort na die Klein Karoo se versteekte skatte. Met sy asemrowende landskappe is dit die perfekte wegspringplek vir jou reis na die hart van die streek. In die kern van hierdie betowerende wêreld lê Doornkraal, ‘n historiese plaas aan die voet van die Swartberge. Hier, sedert die laat 1800’s, het die Le Roux-familie wyn gemaak, terwyl hulle ook lusern, groentesaad en weivelde vir skape, beeste en perde verbou het. Vandag floreer Doornkraal steeds as ‘n werkende plaas, maar bied ook besoekers ‘n unieke voorsmakie van Klein Karoo-gasvryheid. Bekend vir sy legendariese kuiergeleenthede, word gaste na Doornkraal gelok, nie net vir die heerlike kos en fyn wyne nie, maar ook vir die lewendige stories wat om die familie se geliefde geelhout-eetkamertafel gedeel word.

Peerless hospitality, legendary entertaining and its incomparable way of life

Doornkraal, die Le Roux’s van De Rust se familieplaas, is bekend as versamelpunt van interessante mense, aangetrek deur die weergalose gasvryheid, die verruklike etes, en die heerlikste stories wat om die groot geelhouttafel in die eetkamer vertel word.

Ons nooi jou uit om deel te word van die wonderlike verhaal van Doornkraal

Wakker word in ‘n paradys van klapperbos en witkruisarende, heel dag stoei met moedswillige elemente en dankbare grond, en saans uitspan onder die Karoohemel se skatkamer.

Perdry in die paradys

Ontdek die wonder van die Klein Karoo te perd met ons kundige span. Verken die mooiste roetes met ‘n rit op ons geharde Kaapse Ryperde.  Day rides (2-6 hours), Horse Riding Camps for children and multi day treks.

Join Our
Doornkraal Wine Club

 

Shopping Cart