Weight | 1,50 kg |
---|---|
Dimensions | 9 × 9 × 26 cm |
Doornkraal Kaptein
R115,00
Herinner aan soetamandels voor die kaggel. Jare gelede reeds gemaak deur Swepie om as dessertwyn te geniet. Vernoem na ‘n hingsie wat opgesaal dooigat, maar ene vuur en vlam tussen die merries was. Made from deliciously sun ripened grapes grown on old old vines. This aged Muscat dessert wine reminds us of how sweet life can be and how truly blessed we are. 750ml
Availability: In stock