Padstal
Doornkraal Padstal – Authentieke Klein Karoo Smake…
Tickled Pink
Pienk vonkelwyn vir die vier van goeie dinge, om wange rooi van plesier te maak en saam met kerriekos te geniet. This wine is great with spicy dishes, good company...
R100,00
Doornkraal
Doornkraal Pinta
Donkersoet persrooi bessiesoene uit ou ou wingerde. 'n Verruklike portstylwyn, om te troos en te geniet. Only hand picked, sun ripened grapes from very old vines were used to make...
R115,00
Doornkraal
Doornkraal Majoor
'n Goue Jerepiko van die mooiste, soetste en gesondste wit Muskadeldruiwe. As die son sak in die weste, smaak Majoor op sy beste, veral geskink op gebreekte ys met 'n...
R100,00
Doornkraal
Langkloof Volstruis Doppe/ Ostrich Eggshell
Leë volstruiseierdoppe is pragtig in 'n mandjie op jou stoep of versier dit. Lank lank terug is dit gebruik as 'n waterbottel in die veld. Empty and cleaned ostrich egg...
R55,00
Spens / Pantry