Shop

Grundheim Boegoe Brandewyn

Gemaak van vars boegoe met 'n 5 jaar potketel komponent. 375ml

R165,00

Grundheim Boegoe –

Gestook van Colombar druiwe. Dubbel gedistileer. Vars boegoe takkies in produk, tradisionele medisyne. 50% Alk Sterk. 375ml.

R150,00

Boegoe 20g

100% gedroogde Boegoeblare.  FYNBOSAPTEEK:  Dit het die reputasie van regmaker-van-alles, veral as boegoebrandewyn help dit vir spysvertering, naarheid, rumatiek, blaas- & nierinfeksies en verkoue.  ‘n Tee van die blare is goed vir krampe, koliek en angstigheid. 100% pure, dried Buchu leaves.  In traditional medicine there are many reported benefits of buchu, for ailments ranging from arthritis to flatulence and urinary infections.  But above all, it is mos effective as Buchu Brandy.  Add these leaves to brandy and leave for a few days. 20 grams

R46,00
en_USEnglish
Scroll to Top