Padstal
Doornkraal Padstal – Outentieke Klein Karoo Smake…
Doornkraal Kannaland Merlot 2024
Sag en elegant, 100% Merlot, ongehout. Sauve and smooth 100% Merlot, unwooded. 750ml
R100,00
Doornkraal
Tickled Pink
Pienk vonkelwyn vir die vier van goeie dinge, om wange rooi van plesier te maak en saam met kerriekos te geniet. This wine is great with spicy dishes, good company...
R100,00
Doornkraal
Doornkraal Pinta
Donkersoet persrooi bessiesoene uit ou ou wingerde. 'n Verruklike portstylwyn, om te troos en te geniet. Only hand picked, sun ripened grapes from very old vines were used to make...
R115,00
Doornkraal
Doornkraal Majoor
'n Goue Jerepiko van die mooiste, soetste en gesondste wit Muskadeldruiwe. As die son sak in die weste, smaak Majoor op sy beste, veral geskink op gebreekte ys met 'n...
R100,00
Doornkraal