DELICA PUMPKIN Curcubita Maxima
Pampoene is die herfskroon op lente- en somerarbeid. En wat ‘n goue, welverdiende kroon is dit nie, veral as jy gelukkig genoeg is om ‘n Delicapampoen in die hande te kry. Want hierdie klein, stewige knapie is, soos jy sal ontdek, geen gewone pampoen nie. Op Doornkraal, naby De Rust in die Klein Karoo, kweek […]
DELICA PUMPKIN Curcubita Maxima Read More »