Kwepers

As daar één vrug is wat die hartsverlange van die najaar met sy geur vasvang en herinneringe van vergete tye oproep, is dit ‘n kweper. Die afgeskeepte niggie van Appel en Peer.  Met haar pragtige, rosige bloeisels, knoetsige stam en grysgroen blare is hierdie donsbedekte goue vrug onbekend en ongeliefd by baie.  Kyk, moenie jou […]

Kwepers Read More »