Waar vye nog soet is…
Doornkraal, hier in die Klein Karoo naby De Rust, is ‘n plek waar die vye nog rerig soet is. Ons klimaat is meditereens en vye is reeds een van die oeste van die Beloofde Land waarvan in die Bybel geskryf is. ‘n Vyeboom kan geslagte kinders grootmaak. Ons het drie of vier reusebome gehad, waarvan […]
Waar vye nog soet is… Read More »