Doornkraal het net die beste mense!
Oud-polisieman, Gerrit ‘Durps’ du Preez is al vir baie jare by die Doornkraal-span en is net ‘n onskatbare deel van die werking van Doornkraal. Vir Durps is niks te veel nie, en niks gebeur sonder ‘n glimlag nie! Durps spandeer sy dae om die plaasprodukte (soos hierdie pragtige plaasblomme) na die Padstal en die dorp […]
Doornkraal het net die beste mense! Read More »