Doornkraal Editor

Die Doornkraal Padstal is die kenmerkende Plaasstalletjie

Doornkraal, die Le Roux’s van De Rust se familieplaas , is bekend as ’n bymekaarkomplek vir interessante mense, aangetrek deur die ongeëwenaarde gasvryheid, die heerlike etes, en die heerlikste stories wat om die groot geelhouttafel in die eetkamer vertel word. Ons maak sedert die laat 1800’s wyn en ‘n verskeidenheid heerlike plaasgeproduseerde lekkernye. Ons Padstal is […]

Die Doornkraal Padstal is die kenmerkende Plaasstalletjie Read More »

The Cape Horse… A Living Monument

Written by: Sharon, Klaarstroom Guest House The open-hearted, big-spirited, even-tempered horses we introduce riders to at Klein Karoo Horse Adventures belong to the uniquely South African “Cape Horse” breed. They represent generations of hardy stock that have withstood the challenges of living at the Southern tip of Africa and triumphed to thrive and be a

The Cape Horse… A Living Monument Read More »

It’s Spring Onion Planting Time!

Planting Spring Onions for seed production on Doornkraal in the Klein Karoo.  These Spring Onions will be harvested in October! In this part of the world, we are blessed with a beautiful climate and soil. Internationally, the Klein Karoo is recognized as an important vegetable seed production area. From cozy farm cottage accommodation, horseback safaris

It’s Spring Onion Planting Time! Read More »

Kwepers

As daar één vrug is wat die hartsverlange van die najaar met sy geur vasvang en herinneringe van vergete tye oproep, is dit ‘n kweper. Die afgeskeepte niggie van Appel en Peer.  Met haar pragtige, rosige bloeisels, knoetsige stam en grysgroen blare is hierdie donsbedekte goue vrug onbekend en ongeliefd by baie.  Kyk, moenie jou

Kwepers Read More »

Shopping Cart