Aanlyn Winkel

Tawny Port |

In die somer soek tarentale bedags skuiling onder die stokke, maar in die winter laaf kapok en reën die heuwellandskap - en so laaf hierdie port ook die mond na 'n lekker ete. 'n Versnit van drie-en vyfjaar oue brandewynspiritus is gebruik vir fortifisering - en so maak hy 'n lyf warm teen die koue. The wine was fortified with a blend of three and five year old brandy spirits in 1992 and matured in 500 liter French oak casks that have been in use for over 50 years.  Won a double gold Veritas award in 2000.  Due to light filtering, it has a slight sediment in the bottle.  750 ml

R699,00

Doornkraal Pinta

Donkersoet persrooi bessiesoene uit ou ou wingerde. 'n Verruklike portstylwyn, om te troos en te geniet. Only hand picked, sun ripened grapes from very old vines were used to make this dessert wine. Gladdens the heart and keeps out the cold.  Port style dessert wine.  750 ml

R115,00

Doornkraal Majoor

'n Goue Jerepiko van die mooiste, soetste en gesondste wit Muskadeldruiwe. As die son sak in die weste, smaak Majoor op sy beste, veral geskink op gebreekte ys met 'n stukkie suurlemoenskil. Slowly sip this delightful wine White Muskadel dessert wine on crushed ice with a squeeze of lemon zest.  750ml

R100,00

Doornkraal Luitenant

Dessertwyn gemaak van rosyntjieryp druiwe, verouder in vate. Herinner aan die koel, donker kelder op Doornkraal waar mens beskut teen die fel somerson kan besin oor "belangriker dinge". This less sweet dessert wine was named for the brave young soldiers who trained as officers at the Infantery School, Oudtshoorn for many many years. This astute wine serves to fortify and improve the mood.  750ml

R115,00

Doornkraal Jerepigo

Rooi Muskadel maak koue lywe warm, suur mense soet - en soet mense plesierig. Lekker op gebreekte ys met 'n stukkie suurlemoenskil, by kerriegeregte en na, saam met, of in plek van poeding. Red Muscadel, intense and full of flavour fortified dessert wine, typical of the Klein Karoo. Great on its own or in cocktails.  750ml

R100,00

Doornkraal Dessert Wine

Your personal army, at your command. Geskenkdoos met jou persoonlike leërskare, aangetree. 5x375ml Doornkraal Pinta Doornkraal Majoor Doornkraal Kaptein Doornkraal Luitenant Doornkraal Jerepigo

R360,00
afAfrikaans
Scroll to Top